|
The News -
Latest News
|
It has recently come to Overstrand Municipality’s attention that there are an increasing number of suppliers who submit invoices to Council for goods or services without indicating the relevant official Council purchase order number on the invoice.
In terms of municipal prescripts, no responsibility will be accepted for any goods or services delivered or rendered to the Overstrand Municipality without an official municipal purchase order being issued for such goods or services. If there is no reference to the said purchase order number on the invoice, it is virtually impossible to match such invoice with the relevant purchase order for processing the payment. This could result in the non-payment of the said invoice. |
|
Read more...
|
|
The News -
Latest News
|
Kyk wie loop Oom Willem Appel en sy kamera by die Kaapstad-lughawe raak! Burgemeester Theo Beyleveldt en die netbaltoergroep van die Hoërskool Hermanus is albei op pad Nieu-Seeland toe. Vir rdl Beyleveldt is dit ‘n private besoek om by sy kinders en kleinkinders ‘n blaaskansie te geniet. In sy afwesigheid neem raadsheer Verrell Herbert as burgemeester waar. Die netbaltoergroep gaan onder meer afrigting by oud-Suid-Afrikaner, Irene van Dyk, kry en kragte met skole in Kiwiland meet. Die kans is ook goed dat hulle weer vir rld Beyleveldt Saterdag by die rugbytoets in Wellington gaan raadloop.Die netbalspelers het juis ‘n paar Overstrand-vlae saamgevat en hoop om met die swaai daarvan die televisiekameras se aandag te trek. Kyk uit vir hulle! |
|
The News -
Latest News
|
UITVOERENDE BURGEMEESTERSKOMITEEVERGADERING; EN RAADSVERGADERING: 25 JUNIE 2008 EXECUTIVE MAYORAL COMMITTEE MEETING; AND COUNCIL MEETING: 25 JUNE 2008 Among the matters dealt with at the abovementioned meetings on Wednesday 25 Junie 2008 were the following:
LANGDIENSTOEKENNING VIR HERMANUS-BIBLIOTEKARIS
 Alet Olwage, Hermanus se bibliotekaris, het by die pas afgelope raadsvergadering van die Munisipaliteit Overstrand, erkenning ontvang vir ononderbroke diens van twintig jaar. Burgemeester Theo Beyleveldt en munisipale bestuurder Werner Zybrands wens haar hier geluk met die besondere prestasie. |
|
Read more...
|
|
The News -
Latest News
|
 Bongo Ngetu, Valda Fuhr, Lucia di Blasio Scott en Barbara Kennedy het ovasie op ovasie gekry vir hul uitstekende optrede by die Klavierinwydingskonsert in die Ouditorium op Vrydag 20 Junie 2008. Die inwydingskonsert vir die nuwe munisipale vleuelklavier verlede Vrydagaand het Overstrand se kultuurlewe ‘n stewige hupstoot gegee en hopelik sal daar binnekort ‘n aktiewe organisasie wees om die uitvoerende kunste in dié area te bevorder.
Meeste van die sowat 150 mense in die gehoor het agterna vorms ingevul om aan te dui dat hulle betrokke wil raak by die “Vriende van die Ouditorium”. Indien ander belangstel, moet hulle hul besonderhede – naam, van, woonadres, posadres, telefoonnommers (werk, huis en faks) en e-posadres na 028 3138030 deurfaks. |
|
Read more...
|
|
The News -
Latest News
|
 Burgemeester Theo Beyleveldt by die wenner van sy jaarlikse Omgewingstrofee, Chris Burlock van die Rooiels-bewarea, en Anthony van Hoogstraaten. Die Rooiels-Bewarea is verlede Donderdagaand op ‘n luisterryke viering van Wêreldomgewingsdag in Overstrand as vanjaar se wenner van die Burgemeesterstrofee vir Omgewingsbewaring aangewys. Mnr Anthony van Hoogstraaten was met sy ywerige betrokkenheid by die uitroei van indringerplante op die Kleinrivierberg die naaswenner.
Wêreldomgewingsdag is weliswaar ‘n week laat gevier, maar met alles wat daarmee gepaard gegaan het, een van die bestes nog. Die kompetisie vir die trofee was op ‘n hoë standaard, die kunstenaars Bruce Copley en Barbara Kennedy het die bewaringsboodskap treffend oorgedra en die uitstalling van volhoubare produkte, wat die volgende dag deur die publiek besigtig kon word, was prikkelend en insiggewend.
|
|
Read more...
|
|
The News -
Latest News
|
Next Friday evening (2oth of June) will see the first of many magnificent musical recitals at the Overstrand Civic Centre with its recently acquired concert piano.
The inauguration of Overstrand Municipality’s new Yamaha concert piano at 18:00 will be as grand as the shiny three-pedaled instrument in black ebony itself. The performing artists will be the Michaelis Players and afterwards a cocktail function will be hosted by the Executive Mayor, Cllr Theo Beyleveldt.
Works by Haydn, Beethoven and Mendelssohn will be played in the first half, and in the second half a pot-pourri of light classical works and a medley of well known South African songs will follow.
The Michaelis Players comprises of Lucia Di Blasio Scott on violin, Barbara Kennedy on cello and Valda Fuhr on piano. The group is renowned for the way in which they engage the audience and make them part of the whole experience.
Tickets are available at a cost of R50 per person. Contact Elize Verrij at 028 313 8058.
|
|
Read more...
|
|
|
<< Start < Prev 1 2 3 4 5 Next > End >>
|
| Results 1 - 16 of 79 |